Kgalagadi beteken "land van die dors". Dit kan na een van die volgende verwys:

Die Kgalagadidistrik in Botswana. Die Kgalagadi-distriksmunisipaliteit, (nou John Taolo Gaetsewe) een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Noord-Kaap. Die Kgalagadi Vredespark, waarvan die deel in Suid-Afrika voorheen as die Kalahari Gemsbok Nasionale Park bekend was. Kgalagari, 'n streekstaal, tot onlangs as 'n dialek van Tswana beskou.