duimnael|links|Milwaukee se meeroewer Die Michiganmeer (Engels: Lake Michigan) is geleë in Noord-Amerika en is die tweede grootste meer van die Groot Mere. Die meer beslaan 'n oppervlakte van 58 000 km² met 'n volume van 4 900 km³. Dit is die enigste van die groot mere wat net in die Verenigde State is; die ander grens almal aan Kanada.
Dorpe en stede aan die oewer van die meer Chicago, IL Gary, IN Green Bay, WI Michigan City, IN Milwaukee, WI Muskegon, MI Traverse City, MI
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Illinois Kategorie:Indiana Kategorie:Mere in die Verenigde State van Amerika Kategorie:Michigan Kategorie:Wisconsin