duimnael|links|Toronto vanaf die anderkant van die Ontariomeer gesien Die Ontariomeer (Engels: Lake Ontario, Frans: Lac Ontario) is geleë in Noord-Amerika en is een van die Groot Mere. Die meer beslaan 'n oppervlakte van 19 000 km2 met 'n geskatte volume van 1 640 km3.

Stede aan die oewer van die meer Hamilton, ON Kingston, ON Mississauga, ON Oshawa, ON Rochester, NY Toronto, ON

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Mere in Kanada Kategorie:Mere in die Verenigde State van Amerika Kategorie:New York Kategorie:Ontario