duimnael|links|Ipperwash Beach, Huronmeer Die Huronmeer (Engels: Lake Huron, Frans: Lac Huron) is geleë in Noord-Amerika en is een van die Groot Mere. Die meer beslaan 'n oppervlakte van 59 600 km² met 'n geskatte volume van 3 543 km³.
Dorpe en stede aan die oewer van die meer Alpena, MI Bay City, MI Owen Sound, ON Port Huron, MI Sarnia, ON
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Mere in Kanada Kategorie:Mere in die Verenigde State van Amerika Kategorie:Michigan Kategorie:Ontario