Gerhard van den Heever (gebore op 13 April 1989 in Bloemfontein) is 'n Suid-Afrikaanse beroepsrugbyspeler. Hy het op vleuel gespeel vir die (in die Superrugbykompetisie) en die Westelike Provinsie in die Curriebekerreeks.

Vroeg in 2010 het van den Heever die vleuelposisie van Bryan Habana in die se span gehaal nadat Habana Stormers toe is; van den Heever sou blykbaar ook vinniger as Habana wees.http://www.thebulls.co.za/profiles.aspx?Id=452 Van den Heever het die Bulls verlaat en hom by die Stormers en Westelike Provinsie aangesluit op 24 Oktober 2011 .http://www.sport24.co.za/Rugby/Van-den-Heever-signs-for-WP-20111024

In 2013 verhuis van den Heever oorsee, en speel sedert 2016 vir verskeie Japanse spanne op vleuel.

Eksterne skakels SA Rugby profiel Stormers profiel Westelike Provinsie profiel itsrugby.co.uk profiel

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners