Ryan Kankowski (gebore op 14 Oktober 1985 in Port Elizabeth) is 'n Suid-Afrikaanse beroepsrugbyspeler. Hy het op flank vir die Sharks (in die Superrugbykompetisie) en die Natal Haaie in die Curriebekerreeks gespeel. Hy het 20 rugbytoetse vir die Springbokke gespeel.

Van 2013 tot 2018 het Kankowski oorsee in Japan vir Toyota Industries Shuttles en die gespeel.

Eksterne skakels

Sharks profiel Ryan Kankowski se profiel op itsrugby.co.uk

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers