Dimensie is 'n Afrikaanse rock-musiekgroep van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Die groep is in 2008 gestig en het hulle album "Gebruik Jou Verbeelding" vir die eerste keer vry gestel op 27 Junie 2018.
Lede Mario Lewies Hofmeyr (kitaar, stem) Erwee Jansen van Vuuren (dromme) Dean Cromhout (baskitaar, stem)
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe
Eksterne skakels luister Na Dimensie op Spotify
Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe