Albie Venter was 'n Suid-Afrikaanse rolprentregiseur en -vervaardiger. Venter is op 31 Januarie 1940 in Johannesburg gebore en het aan die Hoër Seunskool Helpmekaar gematrikuleer. Daarna het hy aan die Universiteit van die Witwatersrand studeer. Terwyl hy 'n student was, het hy sy film-maatskappy, Brigadiers gestig. Hy is op die ouderdom van 50 aan hartverwante oorsake oorlde.'n Skok vir SA rolprentwêreld, baie bring hulde Venter-dood laat 'n groot leemte, Beeld, 21 Mei 1990
Filmografie As vervaardiger: Agter Elke Man, 1990 Dirty Games, 1989 In the Name of Blood, 1989 Nukie, 1987 Tawwe Tienies, 1984 Geel Trui vir 'n Wenner, 1983 Nommer asseblief - die rolprent, 1981 Grensbasis 13, 1979 Die Vlindervanger, 1976 Wing Commander, 1975 Kaptein Caprivi, 1972
As regisseur: Kaptein Caprivi, 1972
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 1990