duimnael|Phalaropus lobatus
Die Rooihalsfraiingpoot (Phalaropus lobatus) is 'n waadvoël wat skaars is en slegs gesien word in die somer by plekke soos mere, soutpanne en rioolplase. Die voël word selde by die see gesien. In Engels staan die voël bekend as die Red-necked phalarope.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Strandlopers en snippe