Verdun 280px Kaart Wapen 180px|center 90px|center Vlag 90px|center Land  Région (gewes) Grand Est  Département 20px Meuse  Koördinate  Stigting  Oppervlakte:    - Totaal 31,03 vk km  Hoogte bo seevlak 194-330 m Bevolking:    - Totaal (2009) 18 557  - Bevolkingsdigtheid 598/vk km  - Metropolitaanse gebied 35 078 Tydsone UTC +1  - Somertyd UTC +2 Burgemeester Arsène Lux Amptelike webwerf verdun.fr

Die Franse stad Verdun is in die département Meuse in die gewes Grand Est geleë. Alhoewel hy deesdae redelik klein is, met 'n bevolking van sowat 19 000, is die stad van besonderse historiese belang. Die Verdrag van Verdun waarop die politieke verdeling van Europa vir 'n lang tyd berus het, is hier in 843 onderteken. Die verwoestende Slag van Verdun tydens die Eerste Wêreldoorlog is net buite die stad geveg.

Kategorie:Nedersettings in Grand Est