Baoding (Chinees: 保定) is 'n stad in die Chinese provinsie Hebei met 'n bevolking van 11 194 379 in 2010. Die stad is geleë in die ooste van China, in die suidweste van Tianjin. Baoding grens in die noordooste aan die hoofstad Beijing. Die stad is tydens die Han-dinastie gestig en het tot 1958 as hoofstad van die provinsie Hebei gedien.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China