Nanyang (Chinees: 南阳) is 'n stad in die Chinese provinsie Henan met 'n bevolking van 10 263 006 in 2010. Die stad is geleë in die ooste van China.

Nanyang grens in die suidooste aan Xinyang, in die ooste aan Zhumadian, in die noordooste aan Pingdingsjan, in die noorde aan Luoyang en in die noordweste aan Sanmenxia.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China