duimnael|links|'n Vryduiker in die Blou Gat by Sinaï. duimnael|'n Vryduiker met 'n monovin.

Vryduik beskryf 'n vorm van onderwater duik sonder skuba-toerusting of enige ander eksterne hulpmiddel vir asemhaling. Tydens 'n vryduik moet die duiker sy asem ophou totdat hy weer bo die watervlak uitkom. Tydens die duiktog kan foto's geneem word of met 'n spies op visse gejag word. In kompeterende verband word daar gekyk wie die diepste op een asem kan duik of wie die langste onderwater kan bly.

Sien ook Onderwaterduik Skubaduik

Eksterne skakels Plekke oor die wêreld waar vryduik plaasvind AIDA Internasionaal CMAS

Kategorie:Duik Kategorie:Onderwaterduik