Die Protea-bank is 'n onderwaterrif in die Indiese Oseaan sowat 8 km vanaf Shelly Beach. Die diepte van die rif wissel van 8 m tot 40 m. Die rif is 'n gewilde, maar gevaarlike, duikplek vir skubaduikers. Groot getalle Zambezi- en tierhaaie kan hier gesien word.
Sien ook Agulhasbank Aliwal-bank
Verwysings
Kategorie:Koraalriwwe Kategorie:Landvorme van Suid-Afrika Kategorie:KwaZulu-Natal