Shelly Beach is 'n vakansiedorp aan die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal. Die dorpie is suid van Port Shepstone. Protea-bank is 8 km oos van die dorp. Dit is 'n gewilde, maar gevaarlike duikplek vir skubaduikers.

Galery duimnael|links|'n Boomslang wat hier afgeneem is.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal