Rietfontein is 'n rustige woonbuurt geleë in die Pretoria-Mootomgewing net noord van Pretoria se sentrale besigheidsdistrik. Dit is vermoedelik vernoem na die plaas Rietfontein wat aan die staat verkoop en onderverdeel is.
Joachim Petrus Prinsloo was welgesteld en het verskeie plase in die omgewing besit, onder andere Wildebeesfontein, Elandsvlei, Rietfontein, Nasareth, Bankfontein, Ogiesfontein, Prinshof, Klipfontein en Smaldeel.
Van die infrastruktuur wat hier gevind kan word: Die Noordelike Voorstede Tennisklub Hollandia Sokkerklub NG Gemeente Rietfontein-Noord Tom Frates-park Laerskool Rietfontein-Noord Hoër Tegniese Skool John Vorster Gereformeerde Laerskool Johannes Calvyn Queenswood Christian College
Fotogalery
Sien ook Lys van Pretoria se voorstede
Verwysings
kategorie:Voorstede van Pretoria