duimnael|400px|Onafhanklike eilandstate oor die wêreld (met landgrense in groen en sonder landgrense in blou).
'n Eilandstaat is 'n onafhanklike land wat uit een eiland, 'n eilandgroep of dele van eilande bestaan en nie deel uitmaak van 'n kontinent nie. Eilandstate verskil daardeur van landingeslote lande en kuslande.
Van die tans 193 lidlande van die Verenigde Nasies is 47, ongeveer 1/4, eilandstate.
Die grootste eilandstaat volgens oppervlakte is Indonesië, gevolg deur Madagaskar, Papoea-Nieu-Guinee, Japan, die Filippyne, Nieu-Seeland en die Verenigde Koninkryk.
Lys van eilandstate Nommer Land Hoofstad Oppervlakte in km² Bevolking Bevolkingsdigtheid / km² 1 Djakarta 1 912 988 229 965 000 120,2 2 Antananarivo 587 041 20 653 556 35,2 3 Port Moresby 462 840 6 732 000 14,5 4 Tokio 377 837 127 380 000 337,2 5 Manila 299 764 91 983 000 306,9 6 Wellington 270 534 4 376 146 16,2 7 Londen 242 910 62 041 708 255,4 8 Havana 110 860 11 236 444 101,4 9 Reykjavik 103 000 317 593 3,1 10 Dublin 70 273 4 459 300 63,5 11 Colombo 65 610 20 650 000 314,7 12 Santo Domingo 48 730 9 507 133 195,1 13 Taipei 36 006 23 127 845 642,3 14 Port-au-Prince 27 750 9 035 536 325,6 15 Honiara 27 556 523 000 19,0 16 Suva 18 367 849 000 46,2 17 Dili 14 409 1 134 000 78,7 18 Nassau 13 939 330 000 23,7 19 Port Vila 12 190 243 304 20,0 20 Kingston 10 991 2 825 928 257,1 21 Nicosia 9 251 870 000 94,0 22 Bandar Seri Begawan 5 765 388 190 67,3 23 Port of Spain 5 128 1 299 953 253,5 24 Praia 4 033 516 733 128,1 25 Apia 2 831 179 000 63,2 26 Port Louis 2 040 1 284 264 629,5 27 Moroni 1 862 614 000 329,8 28 São Tomé 1 001 206 178 206,0 29 Suid-Tarawa 811 112 850 139,4 30 Nukuʻalofa 748 104 000 139,0 31 Roseau 746 72 660 97,4 32 Manama 711 1 046 814 1 472,3 33 Palikir 702 111 000 158,1 34 Singapoer 683 4 987 600 7 302,5 35 Castries 616 173 765 282,1 36 Ngerulmud 508 20 750 40,8 37 Victoria 454 87 500 192,7 38 St. John's 442 85 632 193,7 39 Bridgetown 430 284 589 661,8 40 Kingstown 389 117 200 301,3 41 St. George's 345 90 739 263,0 42 Valletta 316 413 609 1 308,9 43 Malé 298 319 000 1 070,5 44 Basseterre 261 40 131 153,8 45 Majuro 181 62 000 342,5 46 Funafuti 26 12 373 475,9 47 Yaren 21 13 770 655,7
Sien ook Landingeslote land
Kategorie:Eilande Kategorie:Lande Kategorie:Politiek