Münster 280px Kaart Wapen 170px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Deelstaat 20px Noordryn-Wesfale Koördinate Stigting 793 Stadstatus 1170 Oppervlakte: - Totaal 303 vk km Hoogte bo seevlak 60 m Bevolking: - Totaal (31 Desember 2011) 291 754 - Bevolkingsdigtheid 963/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Markus Lewe (CDU) Amptelike Webwerf muenster.de
Münster (Nederduits: Mönster, Latyns: Monasterium) is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 310 039 op 31 Desember 2015 en 'n oppervlakte van 303 km². Die stad staan veral bekend vir die twee vredesverdrae, wat hier in 1648 ná die einde van die Tagtigjarige (tussen die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande en Spanje) en die Dertigjarige Oorlog (op 24 Oktober 1648 tussen die Heilige Romeinse Ryk en Frankryk) gesluit is.
Verwysings