Warburton is 'n klein dorpie in die Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit in Gert Sibande-distriksmunisipaliteit van Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika. Die N17 nasionale pad gaan deur die nedersetting.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga