Hurwenen is ’n dorp in die munisipaliteit Maasdriel in die provinsie Gelderland, Nederland. Die dorp lê ongeveer 11 km suidwes van Tiel.
Hurwenen was 'n aparte munisipaliteit tot 1955, waarna dit met Rossum versmelt is, behalwe vir 'n kort tydperk tussen 1818 en 1821, toe dit deel van Rossum was.
In 2001 het die dorp 285 inwoners gehad. Die opgeboude gebied was 0.11 km², wat 122 wonings bevat het.Statistics Netherlands (CBS), Bevolkingskernen in Nederland 2001 . Die statistiese gebied "Hurwenen", wat omliggende gebiede insluit, het 'n bevolking van ongeveer 640 gehad.Statistics Netherlands (CBS), Statline: Kerncijfers wijken en buurten 2003–2005. Soos op 1 Januarie 2005.
Verwysings
Kategorie:Maasdriel Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Gelderland Kategorie:Nedersettings in Gelderland