Die NG gemeente Chegutu is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Zimbabwe. Dit is in 1976 afgestig as die NG gemeente Hartley, maar die naam is ná onafhanklikwording verander, soos ook die naam van die dorp Chegutu.
Enkele leraars Jan Hendrik Blignaut, 1976 - 1977
Sien ook Sinode van Midde-Afrika
Bronne Van Rene, Adri-Louise (hoof: Tydskriftemaatskappy). 2012. Jaarboek van die NG Kerke 2012. Wellington: Tydskriftemaatskappy.
Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk in Zimbabwe