Sizwe Ndlovu (24 September 1980 - ) is 'n Suid-Afrikaanse Olimpiese roeier wie se span in die 2012 Olimpiese Somerspele 'n goue medalje in die liggewig viermanspan roeikompetisie verower het. Ndlovu roei vir Tuks en het 'n graad in Sportwetenskap. Sy span het ook 'n silwermedalje in o.23-wêreldbyeenkoms in 2002 gewen.
Bron Goud! Goud! Goud! Beeld 3 Augustus 2012
Kategorie:Suid-Afrikaanse roeiers Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Zoeloes Kategorie:Olimpiese deelnemers