FC Inter Turku is 'n Finse sokkerklub in Turku, wat in die Veikkausliiga (die hoogste afdeling) speel. Die klub is in 1990 gestig, en het in 2008 sy eerste nasionale kampioenskap gewen. Die span deel sy tuisveld Veritas-stadion met hulle mededinger TPS. Die derby tussen Inter en TPS sorg altyd vir 'n vol stadion.
Erelys Kampioen van Finland (1) 2008 (naaswenner (1): 2011) Finse Beker (1) 2009 Finse Ligabeker (1) 2008 (naaswenner (1): 2007)
Kategorie:Sokker in Finland Kategorie:Finse sokkerklubs