Dr. Christian Lodewyk Stals (13 Maart 1935 -) was die sewende Goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank. Hy beklee die pos vanaf 8 Augustus 1989 tot 7 Augustus 1999. Hy is aangestel om dr. G.P.C. de Kock op te volg nadat hy oorlede is. Hy is later deur Tito Mboweni opgevolg.Dr Christian Lodewyk Stals, Reserwebank se webtuiste, Besoek op 9 November 2010Hlatshwayo, Nomile (3 November 2009). Excited Governor Mboweni bows out!, Times of Swaziland

Verwysings

Eksterne skakels Profiel op die reserwebank se webtuiste

Kategorie:Suid-Afrikaanse entrepreneurs Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners Kategorie:Suid-Afrikaanse ekonome Kategorie:Alumni van die Universiteit Pretoria