Die Afrikahondsroos (Xylotheca kraussiana) is 'n klein, immergroen boompie in die Achariaceae familie.
Die boom se FSA-nommer is 493.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Beskrywing Hulle is heeltemal doringloos en het welriekende, aanskoulike wit blomme wat ongeveer 5 cm in deursnee is. Die blare is enkelvoudig en afwisselend.
Habitat Die boom groei op duine langs die kus en in duinwoude.
Verspreiding Die boompie kom voor in KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Eswatini en Mosambiek.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Plants of the World Online REDLIST Sanbi
kraussiana Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Achariaceae Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika