Hannes Muller is 'n Suid-Afrikaanse akteur wat bekend is vir die toneelstuk Groet die Grotman.
Filmografie Babalas, 2013 as dr. Koegelenberg / Plank Koegelenberg / burgemeester Jaap Koegelenberg / Klasie Koegelenberg Parys Parys (TV-reeks), 2012 as Jan Kleynhans Angus Buchan's Ordinary People, 2012 as Ben Wolhuter Hoofmeisie, 2011 as Llewellyn Greeff Stander, 2003 as Jan Wortmann Glory Glory, 2002 The Gates of Cleveland Road (TV-fliek), 2000 as Jonathan Oakley Wo shi shei, 1998 The One That Got Away (TV-fliek), 1996 as Mark The Visual Bible: Matthew, 1993 as Andrew Sweet 'n Short, 1991
Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense