Moshe Sanbar (Hebreeus: משה זנבר, gebore as Gusztav Sandberg; * 29 Maart 1926; † 1 Oktober 2012 in Israel) was 'n Israelse ekonoom en 'n openbare figuur. Hy was tussen 1971-1976 die president van die Bank van Israel.
Sanbar was in die Tweede Wêreldoorlog gevangen in die Dachau-konsentrasiekamp.
Verwysings
Kategorie:Hongaarse Jode Kategorie:Israelse akademici Kategorie:Israelse ekonome Kategorie:Israelse Jode Kategorie:Bankiers Kategorie:Mense in die Sjoa Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2012