Tanit Phoenix (gebore 24 September 1980)"Tanit Choice" Tanit Phoenix webtuiste, besoek op 7 Mei 2011Bio at IGN is 'n Suid-Afrikaanse modemodel,Profile at Ubuhle.com aktrise en grimeerkunstenaar. Sy is bekend vir haar swemdrag en onderklere-fotosessies nadat sy in 2003 in 'n Sports Illustrated Swimsuit-uitgawe verskyn het en in dieselfde jaar in die tydskrifte GQ en FHM.

Modelloopbaan Phoenix se loopbaan het in Durban begin op die jeugdige ouderdom van 14, nadat sy deur 'n modelleeragent ontdek is in haar tuisdorp, Westville. Sy het in internasionale TV-advertensies verskyn vir Adidas, Coca-Cola, Volvic water, Aqua-mineral, Visine, Schweppes, American Swiss Jewellery, Citroën C3, Nivea, Alberto VO5, Aria, Transition Lenses, Volvic, Distractions lingerie asook Veet televisie-advertensies.

Filmografie Crazy Monkey Presents Straight Outta Benoni (2005) Lord of War (2005) Maya (2008) Schuks Tshabalala's Survival Guide to South Africa (2010) Lost Boys: The Thirst (2010) Spud (2010) Death Race 2 (2010) Mad Buddies (2012) Death Race 3: Inferno (2013) Gallowwalkers (2013)

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse modelle Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Afrikaners