Theodorus Barend Pienaar (* 23 November 1888, Barrydale – 14 November 1960) was 'n Springbokrugbyspeler en is gekies as toerkaptein gedurende die 1921-toer na Nieu-Seeland en Australië, maar nie vir die toetse nie en het Suid-Afrika dus nooit aangevoer as toetskaptein nie.
Bron Die Kapteins, Edward Griffiths, 2001,
Eksterne skakels
Kategorie:Springbokkapteins Kategorie:Geboortes in 1888 Kategorie:Sterftes in 1960