Kaneel is 'n spesery wat geoes word van die binnenste bas van 'n aantal bome van die genus Cinnamomum wat oorspronklik net in Sri Lanka gegroei het. Die Cinnamom zeylanicum boom is die bekendste.
Kaneel word op beide soet en sout Suid-Afrikaanse geregte gebruik.
Geregte waarop kaneel gestrooi word Melkkos Melktert Cappuccino Apfelstrudel Pannekoek Pampoenkoekies
duimnael|links|Stokkies en gemaalde kaneel.
Kategorie:Medisinale plante Kategorie:Speserye