Koöperasiestories was 'n Afrikaanse televisiereeks wat op kortverhale deur die bekende Afrikaanse skrywer PG du Plessis gebaseer was. Die reeks handel oor die daaglikse gebeure en mense in die dorp Gezinasrus, wat deur drie mense wat elke dag op die koöperasie se stoep sit bespreek word.

Karakters Hoofkarakters Tant Mietie (Marie Pentz) Veldsman (Emgee Pretorius) Genis (Jacques Loots) Stefiena (Tilana Hanekom) Myta (Annalise Bosch) Vissertjie (Willie Esterhuizen) Toon Pieterse (Zack du Plessis) Oom Botes (Alex Heyns)

Episodes Eerste seisoen Intensies en Bedoelings Soontjie Die Man wat so kon spu 'n Ruikertjie Geelperskes Komplimente Samaritaanpreek Hermientjie-Hermientjie Mammon Oorwin Doepa Werp dit Weg Veilig Buite Weste Wraak en Verdoeseling 'n Dingetjie Verwelk

Tweede seisoen Een el by die lengte Hansie se wiel 'n Mudsak vol verskil Jaapman se beduiweling 'n Dubbele kyk in die oog Merk haar vir my 'n Kwessie van tyd Die eenkant juffrou Genis, geeste en Gesie Plaaslike handel Slang Schabort Broers, broers Bring jou eie wewenaar

Eksterne skakels

Kategorie:Afrikaanse televisieprogramme Kategorie:Suid-Afrikaanse televisieprogramme