Marie Pentz is 'n Suid-Afrikaanse aktrise wat al in verskeie rolprente en TV-reekse gespeel het. Sy is veral bekend vir haar rol as Mietie in die SAUK2 se komedie Koöperasiestories en as Vera in E.tv se Fishy Feshuns.MARIE PENTZ die Aries én draak, Beeld, 21 November 2003
Filmografie Lien se lankstaanskoene, 2013 as Bets Ballade vir n’ engkelling 1989-1992 as Chivas Hoofmeisie, 2011 as Ouma Anna Footskating 101, 2007 as die Ouma Fishy Feshuns (TV-reeks), 1999 as Vera Liewe Hemel, Genis!, 1986 as Mietie Bosveldhotel, die moevie, 1985 as Tilla Nel Tawwe Tienies, 1984 as Tina Groenewald Koöperasiestories (TV-reeks), 1983 as Mietie Beloftes van Môre, 1981
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu