Kgotsong is 'n nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Kgotsong waar die dorp Bothaville se swartmense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 41 878 gehad.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat