Papkuilsnekpas is 'n bergpas op die R355-grondpad tussen Ceres en Calvinia, in die Noord-Kaap en ten weste van die Tankwa Karoo Nasionale Park en ten ooste van Elandsvlei.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Noord-Kaap