TP Mazembe is 'n Kongolese sokkerspan in Lubumbashi, wat in die Linafoot (Kongo se hoogste sokkerafdeling) speel. Die Rawe (hulle bynaam) speel hulle tuiswedstryde in die Stade Frederic Kibassa Maliba, wat 'n kapasiteit van 35 000 toeskouers het. Mazembe is een van die sterkste klubs in Kongo en in Afrika. Die span het vier keer die CAF Champions League gewen en was die eerste Afrika span wat die eindstryd om die FIFA Wêreldbeker vir Klubs bereik het (waar hulle vir Internazionale met 3-0 geklop het).

Erelys Kampioen van DR Kongo (21) 1966, 1967, 1969, 1976, 1987, 2000, 2001, 2006, 2007, 2009, 2011, 2012, 2013, 2014, 2016, 2017, 2019, 2020, 2022, 2024, 2026 Coupe du Congo (5) 1966, 1967, 1976, 1979, 2000 (naaswenner (1): 2003) CAF Champions League (4) 1967, 1968, 2009, 2010 (naaswenner (2): 1969, 1970) Afrikaanse Bekerwenner-beker (1) 1980 Afrikaanse Supercup (2) 2010, 2011 Wêreldbeker vir Klubs (naaswenner (1): 2010)

Bekende sokkerspelers Mwepu Ilunga Dieumerci Mbokani Tsholola Tshinyama

Kategorie:Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Sokkerklubs in Afrika