Black Africa is 'n Namibiese sokkerspan in Windhoek, wat in die Namibiese Premier League speel. Black Africa het ses keer die Namibiese kampioenskap gewen.
Erelys Kampioen van Namibië (6) 1988/89, 1993/94, 1994/95, 1997/98, 1998/99, 2010/11 Namibiese Beker (3) 1990, 1993, 2004
Bekende sokkerspelers Hartman Toromba
Kategorie:Windhoek Kategorie:Namibiese sokkerklubs