Pous Leo XIII die 256ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1878 tot 1903 het 85 ensiklieke en verskeie ander publikasies soos bulle, dekrete, briewe en konstitusies geskrywe.

duimnael|Pous Leo XIII

5 September 1877 - Adiutricem – Die rosekrans. 21 April 1878 - Inscrutabili Dei Consilio – Euwels in die gemeenskap 28 Desember 1878 - Quod Apostolici Muneris – Sosialisme 4 Augustus 1879 - Aeterni Patris – Die herstel van Christelike filosofie 10 Februarie 1880 - Arcanum – Die Christelike huwelik 30 September 1880 - Grande Munus – St. Cyrillus en Methodius 3 Desember 1880 - Sancta Dei Civitas – Sendinggenootskappe 29 Junie 1881 - Diuturnum – Die oorsprong van siviele mag 3 Augustus 1881 - Licet Multa – Katolieke in België 15 Februarie 1882 - Etsi Nos – Omstandighede in Italië 17 September 1882 - Auspicato Concessum – St. Franciskus van Assisi 8 Desember 1882 - Cum Multa – Omstandighede in Spanje 1 September 1883 - Supremi Apostolatus Officio - Rosekransdevosie 8 Februarie 1884 - Nobilissima Gallorum Gens – Religieuse vraagstukke in Frankryk 20 April 1884 - Humanum Genus – Vrymesselary 30 Augustus 1848 - Superiore Anno - Rosekransdevosie 1 November 1885 - Immortale Dei – Die Christelike grondwet van state 27 November 1885 - Spectata Fides – Christelike onderwys 22 Desember 1885 - Quod Auctoritate – Proklamasie van ‘n buitengewone jubileum 6 Januarie 1886 - Iampridem – Katolisisme in Duitsland 22 Augustus 1886 - Quod Multum – Die vryheid van die Kerk 14 September 1886 - Pergrata – Die Kerk in Portugal 20 September 1887 - Vi E Ben Noto – Die rosekrans en die openbare lewe 22 Desember 1887 - Officio Sanctissimo – Die Kerk in Beiere 1 April 1888 - Quod Anniversarius – Die pous se priesterlike jubileum 5 Mei 1888 - In Plurimis – Die afskaffing van slawerny 30 Mei 1888 - Misericors Dei Filius - Die Franciskaner derde orde 20 Junie 1888 - Libertas – Die aard van menslike vryheid 24 Junie 1888 - Saepe Nos – Boikotte in Ierland 10 Desember 1888 - Quam Aerumnosa – Italiaanse immigrante 21 Desember 1888 - Etsi Cunctas – Die Kerk in Ierland 25 Desember 1888 - Exeunte Iam Anno – Die regte ordening van die Christelike lewe 7 Maart 1889 - Magni Nobis – Die Katolieke universiteit van Amerika 15 Augustus 1889 - Quamquam Pluries – St. Josephdevosie 10 Januarie 1890 - Sapientiae Christianae – Christene as burgers 15 Oktober 1890 - Dall'Alto Dell'Apostolico Seggio – Vrymesselary in Italië 20 November 1890 - Catholicae Ecclesiae – Slawerny in die sendinggebiede 3 Maart 1891 - In Ipso – Episkopaliese reünies in Oostenryk 15 Mei 1891 - Rerum Novarum – Kapitaal en arbeid 25 Junie 1891 - Pastoralis – Religieuse eenwording 12 September 1891 - Pastoralis Officii – Die moraliteit van ‘n duel 22 September 1891 - Octobri Mense – Die rosekrans 16 Februarie 1892 - Au Milieu Des Sollicitudes – Kerk en staat in Frankryk 16 Julie 1892 - Quarto Abeunte Saeculo – 400 jaar Columbus 8 September 1892 - Magnae Dei Matris – Die rosekrans 8 Desember 1892 - Custodi di Quella Fede – Bewaarders van die geloof 8 Desember 1892 - Inimica Vis – Vrymesselary 24 Junie 1893 - Ad Extremas – Opleiding van inheemse priesters 2 September 1893 - Constanti Hungarorum – Die Kerk in Hongarye 8 September 1893 - Laetitiae Sactae – Aanbeveling van die rosekransdevosie 18 November 1893 - Providentissimus Deus - Bybelstudie 19 Maart 1894 - Caritatis – Die Kerk in Pole 2 Julie 1894 - Litteras A Vobis – Brasiliaanse priesters 8 September 1894 - Iucunda Semper Expectatione – Die rosekrans 24 Desember 1894 - Christi Nomen – Uitbreiding van die geloof en die Oosterse Kerke 10 Julie 1895 - Permoti Nos – Sosiale toestande in België 5 September 1895 - Adiutricem – Die rosekrans 1 Mei 1896 - Insignes – Die Hongaarse eeufees 29 Junie 1896 - Satis Cognitum - Kerkeenheid 30 September 1896 - Fidentem Piumque Animum – Die rosekrans 9 Mei 1897 - Divinum Illud Munus – Die Heilige Gees 1 Augustus 1897 - Militantis Ecclesiae – St. Petrus Canisius 12 September 1897 - Augustissimae Virginis Mariae – Die broederskap van die rosekrans 8 Desember 1897 - Affari Vos – Die skoolprobleem in Manitoba 25 Julie 1898 - Caritatis Studium – Die Kerk in Skotland 5 Augustus 1898 - Spesse Volte – Die onderdrukking van Katolieke instellings 16 Augustus 1898 - Quam Religiosa – Siviele huweliksreg 5 September 1898 - Diuturni Temporis – Die rosekrans 25 Desember 1898 - Quum Diuturnum – Die beraad van die Latyns-Amerikaanse biskoppe 22 Januarie 1899 - Testem Benevolentiae Nostrae – Nuwe sienings oor deug, natuur en genade 25 Mei 1899 - Annum Sacrum – Die Heilig Hart 8 September 1899 - Depuis le Jour - Priesteropleiding 18 September 1899 - Paternae - Priesteropleiding 21 Julie 1900 - Omnibus Compertum – Eenheid onder die Griekse Melchiete 1 November 1900 - Tametsi Futura Prospicientibus – Die verlosser Jesus Christus 18 Januarie 1901 - Graves De Communi Re – Christelike demokrasie 16 Mei 1901 - Gravissimas- Kloosterordes in Portugal 20 Augustus 1901 - Reputantiubus – Die taalkwessie in Boheme 20 November 1901 - Urbanitatis Veteris – Die stigting van ‘n seminarie in Athene 15 April 1902 - In Amplissimo – Die Kerk in die VSA 30 April 1902 - Quod Votis – Die voorgestelde Katolieke universiteit 28 Mei 1902 - Mirae Caritatis – Die eucharistie 22 November 1902 - Quae Ad Nos – Die Kerk in Boheme en Morawië 8 Desember 1902 - Fin Dal Principio - Priesteropleiding 24 Desember 1902 - Dum Multa - Huwelikswetgewing

Bronne Papal Documents by http://www.vatican.va/offices/papal_docs_list.html.

Publikasies