Spartak Moskou (Russies: Спартак Москва) is 'n Russiese sokkerspan in Moskou wat in die Russiese Sokkerkampioenskap speel. Die klub speel sy tuiswedstryde in die Loezjniki Stadion (kapasiteit: 78 360 toeskouers). Spartak is een van die gewildste spanne in Rusland en het orals in die land ondersteuners.
Erelys Kampioen van Rusland (9) 1992, 1993, 1994, 1996, 1997, 1998, 1999, 2000, 2001 (naaswenner (4): 2005, 2006, 2007, 2009) Kampioen van die Sowjetunie (12) 1936 (herfst), 1938, 1939, 1952, 1953, 1956, 1958, 1962, 1969, 1979, 1987, 1989 (naaswenner (11): 1937, 1954, 1955, 1963, 1974, 1980, 1981, 1983, 1984, 1985, 1991) Russiese Beker (3) 1994, 1998, 2003 (naaswenner (2): 1996, 2006) Sowjet Beker (10) 1938, 1939, 1946, 1947, 1950, 1958, 1963, 1965, 1971, 1992 (naaswenner (5): 1948, 1952, 1957, 1972, 1981) GOS Beker (6) 1993, 1994, 1995, 1999, 2000, 2001 (naaswenner (3): 1997, 1998, 2002)
Bekende sokkerspelers Vladimir Besjastnikh Rinat Dasajev Valeri Karpin Viktor Onopko
Kategorie:Moskou Kategorie:Russiese sokkerklubs