Abel kan verwys na die volgende mense met Abel as voornaam: Abel van Denemarke, Hertog van Sleeswyk en Koning van Denemarke. Abel Kraamsaal, Afrikaanse sanger. Abel Tasman, Nederlandse ontdekkingsreisiger. Abel, die tweede seun van Adam en Eva en die broer van Kain.
Ander gebruike Abel Erasmuspas, 'n bergpas in die Drakensberg in Suid-Afrika. Abelse groep, 'n wiskundige struktuur genoem na Niels Henrik Abel. Niels Henrik Abel, Noorse wiskundige.