Umbriel (ook Uranus II) is die derde grootste maan van die planeet Uranus ná Titania en Oberon.

William Lassell het die maan op 24 Oktober 1851 ontdek, saam met Ariel. Die maan is vernoem na die kwaadwillige donker gees Umbriel uit Alexander Pope se epiese gedig The Rape of the Lock. Die meeste van Uranus se mane is vernoem na figure uit William Shakespeare se werke en slegs Ariel, Belinda en Umbriel is vernoem na figure uit Alexander Pope se werke.

Verwysings

Kategorie:Mane van Uranus