Die Viljoenspas is 'n bergpas wat op die R321-streeksroete net buite Grabouw in die rigting van Villiersdorp lê oor die Groenlandberg. Die pas bereik 'n hoogte van 524 m en het 'n maksimumhelling van 1:16. Die pas verskaf pragtige uitsigte.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap