Die Van Rhynspas is 'n bergpas in die Bokkeveldberge op die R27 en lei van Van Rhynsdorp na Nieuwoudtville, die Hantam en die Groot Karoo. Die pad is aanvanklik in 1880 deur Thomas Bain gebou en in 1963 geteer. Die pas in 8km lank, bereik 'n hoogte van 900m en 'n maksimum helling van 1:9.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Eksterne skakels

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Noord-Kaap