Van der Stel-pas is 'n bergpas op 'n grondpad wat as verbindingdiens tussen die N2 by Botrivier en die R321-streeksroete by Vyeboom en Villiersdorp gebruik word.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap