Gifbergpas is 'n bergpas wat ten suide van Vanrhynsdorp op 'n grondpad in die Matsikammaberge lê. Die hoogste punt in die pas is 609m bo seespieël en die maksimum helling is 'n besondere 1:3. duimnael|links|'n Kaiingsuikerbos (Protea glabra) langs die pas

Sien ook Gifberg Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Bibliografie SA Venues Slingsby, Peter: Cederberg -The touring map. www.slingsbymaps.com, 2022,

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap