Grootrivierhoogte is 'n bergpas op die P1482-pad in die Sederberge. Dit is 'n grondpad tussen die Algeria-bosboustasie en die dorpie Op-die-Berg. Die hoogste punt in die pas is 975m bo seevlak en die grootste steilte is 1:8.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap