De Jagerspas is 'n bergpas wat op 'n grondpad noordoos van Beaufort-Wes lê. Die pad bereik sy hoogste punt op 1524m bo seespieël en het 'n maksimum helling van 1:10. Thomas Bain het ook aan hierdie pas gewerk.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap