Hertog Fjodor Rostislawitsj, ook bekend as Fjodor die Swarte (Russies: Феодор Ростиславич Черный; c. 1230–1298), was die heerser van Smolensk en Jaroslawl en is ’n heilige van die Russies-Ortodokse Kerk . Hy was ’n prominente fguur in die politiek van Middeleeuse Rusland.

Sien ook Lys van Russiese heiliges

Verwysings Ortodokse Kerk van Amerika 20px Hierdie artikel is vertaal van die Engelse Wikipedia

Kategorie:Geboortes in 1240 Kategorie:Russiese heiliges Kategorie:Russiese politici Kategorie:Sterftes in 1299