Sint Stefan van Perm (Russies: Стефан Пермский, Stefan Permski) (1340–1396)Janet Martin, Medieval Russia, 980-1584, (Cambridge, 1995), p. 225 was ’n 14de-eeuse sendeling wat na bewering die Komi-volk (van die huidige Republiek van Komi, Perm-krai, Moermansk-oblast, Chanto-Mansië en Jamalië) tot die Christendom bekeer het en die bisdom van Perm gestig het. Hy het ook die Oud-Permiese skrif ontwikkel, wat hom die vader van die Permiese skryftradisie maak. Stefan was waarskynlik van die dorp Weliki Oestjoeg.op. cit., p. 226 Sy feesdae in die Rooms-Katolieke en Oosters-Ortodokse Kerk is op 26 April.
Sien ook Lys van Russiese heiliges
Verwysings
Eksterne skakels Die Middeleeuse lewe van sint Stefan Die lewe van sint Stefan, met illustrasies Hierdie artikel is vertaal van die Engelse Wikipedia
Kategorie:Geboortes in 1340 Kategorie:Russiese heiliges Kategorie:Sterftes in 1396