Die Gestreepte varkvis (Bodianus leucosticticus) is 'n vis wat voorkom aan Madagaskar, die Comore-eilande en die Maskareense eilande. In Engels staan die vis bekend as die Lined Hogfish. Daar is tans onsekerheid oor dié spesie en die Vierstreep-varkvis (Bodianus trilineatus) se klassifisering; hulle mag dalk dieselfde spesie wees.
Voorkoms Die vis se kop en lyf aan die bokant is rooi terwyl dit geel of wit is aan die onderkant.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel Fishbase: Bodianus leucosticticus
Kategorie:Beenvisse