Selena Marie Gomez (gebore 22 Julie 1992 in Grand Paire, Texas, VSA) is 'n Amerikaanse sangeres, aktrise en modeontwerpster. Sy het bekend geword vir haar rol as Alex Russo in die Disney-sitkom Wizards of Waverly Place. Gomez speel ook in verskeie rolprente en het gasrolle in 'n aantal TV-reekse gespeel. Sy het verskeie albums saam met haar musiekgroep, Selena Gomez & the Scene opgeneem. Sy het ook haar eie klerereeks, Dream Out Loud, en doen graag vrywilligerswerk. Sedert 2008 is Gomez 'n UNICEF-ambassadeur, die jongste ambassadeur wat UNICEF tot dusver gehad het. In Mei 2012 loods se haar eerste parfuum, "Selena Gomez: The Debut Fragrance"."Selena Gomez" is ook een van die mees bekende sangers met haar liedjies soos haar eerste No.1 op die hot billboard 100 "Lose you to love me" wat gaan oor haar verhouding met Justin Bieber.
Diskografie
as Selena Gomez «Tell Me Something I Don't Know» «One and the Same» (con Demi Lovato) «Magic» (cover de Pilot) «Send It On» (con Miley Cyrus, Jonas Brothers y Demi Lovato) «Whoa Oh!» (con Forever The Sickest Kids) «Come & Get It» «Slow Down»
as Selena Gomez and The Scene 2009: Kiss & Tell «Falling Down» «Naturally» 2010: A Year Without Rain «Round and Round» «A Year Without Rain» 2011: When the Sun Goes Down «Who Says» «Love You Like a Love Song» «Hit the Lights»
Filmografie Another Cinderella Story Wizards of Waverly Place Shake It Up: Break It Down Ramona and Beezus Monte Carlo Getaway Behaving Badly Aftershock Rudderless Hotel Transylvania Only murders in the building
Eksterne skakels Selena Gomez se webtuiste
Canal VEVO de Selena Gomez & The Scene en YouTube
Kategorie:Amerikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse filantrope